Kenridge Mini-Atletiek

Yesterday, 4 March 2015 we had athletics at Kenridge for the u/7 – u/9 athletes. Seeing that it was only for participation and fun, all 24 of our Evers participated and enjoyed the event. Baie dankie aan al die ouers vir hulle ondersteuning en opoffering om vir ons kinders die geleenthede te gun om te kan deelneem. Al was dit ‘n vriendskaplike byeenkoms, ons as Laerskool Eversdal waardeer dit opreg!