Graad 7-Buitelugkamp

Laggende, gillende en vrolike kinders begroet jou op Bergkroon buite Wellington.  Die klaskamermure is verskuif na buite.

While building monsters in the swimming pool and identifying invasive plants, learners are exploring nature in an enjoyable way.

ń Nagmars wag vanaand…