Eversdal Primary School,
Stepping Stones, Durbanville

Email:



Laerskool Eikestad Prestige Atletiekbyeenkoms

Written by , on 5 March 2015
Post category: Athletics

Well done to all the Evers who participated yesterday at Coetzenburg in Stellenbosch. Although the competition was tough and the tempareture challenging , our athletes performed well and made us proud!

Ons Evers het op die dag 4 eerste plekke, 1 tweede plek en 5 derde plekke behaal met 16 skole wat deelgeneem het. Baie geluk aan hierdie atlete en baie dankie vir al die Evers se positiewe houding. Dit word opreg waardeer!!!

Comments are closed.



© Eversdal Primary School
Website Design by Revenge Designs