Eversdal Primary School,
Stepping Stones, Durbanville

Email:



Graad 1

Written by , on 5 March 2015
Post category: Grade 1, Uncategorised

Die Graad 1’s is hard besig om klanke, woorde, Wiskunde en patrone te leer.  Tussendeur het ons ook tyd vir lekker pret.  Op 13 Februarie was almal in skakerings van wit, pienk en rooi getooi om die dag van “liefde” te vier.

Leerders getooi in wit, pienk en rooi.

Leerders getooi in wit, pienk en rooi.

Die volgende groot pretdag was Kaskardag – ʼn reënboog van kleure.  We had lots of fun!

Vir sommige outjies was daar ook uitdagings… dit was warm, die pad was lank en die passasiers was swaar.

Die reënboog van kleur op Kaskardag.

Die reënboog van kleur op Kaskardag.

Graad 1-groete.

Comments are closed.



© Eversdal Primary School
Website Design by Revenge Designs