Musiek / Music

Leerders geniet hul blootstelling aan die wye verskeidenheid instrumente wat nou by Laerskool Eversdal aangebied word.

Feel free to complete a waiting list form to make sure you can also take part in the fun and enjoyment music brings. Ons wil graag opkomende pianiste aanmoedig om hul name te kom opgee!