Juniorkoor / Junior choir

Die Juniorkoor het nou reeds 2 weke se oefen agter die rug en dit gaan goed.

Just a reminder of our practice times on Wednesday, Thursday and Friday mornings in the Arts and Culture Centre, at 07:30.

Ons besef omstandighede veroorsaak soms dat leerders hierdie oefeninge misloop of laat kom, maar ons vra baie ernstig u samewerking in hierdie verband.  We can only have success as a choir if we practise as a choir!