Cricket Term 1 – The story so far

We have had a challenging cricket term. The building project has limited us to one practice session a week. That means that we have not been able to address problem areas and develop skills as much as we would have liked to.

Ten spyte hiervan, het ons spanne en afrigters baie hard gewerk. Volgende week speel ons ons laaste rondte krieketwedstryde en oor die algemeen het dit goed gegaan. Dit is mooi om te sien hoe goed die spelers ontwikkel.

Besides the usual league fixtures, some teams have had the opportunity to play a few extra games. The U/13A team will play against Paarl Gymnasium on Monday.

By geleentheid kanselleer skole hul wedstryde. Dis altyd jammer as ons ‘n wedstryd nie kan speel nie. Dankie aan Mnre. Beets en Reitz wat altyd probeer om wedstryde te herskeduleer of ander spanne te reël om teen te speel.