HOCKEY COACHING CLINIC

HokkieThe hockey coaches attended a coaching clinic yesterday, led by Andrea Bernstein, assistant coach for the SA Ladies Hockey Team. Om te leer van iemand met so ‘n ongelooflike passie vir die sport, was vir ons as afrigters ‘n inspirasie. Andrea het gebruik gemaak van ons hokkieseuns en -dogters om ‘n praktiese sessie aan te bied, wat gesorg het vir groot vermaak. Dankie vir ons afrigters se positiewe houding ten opsigte van die 2015 hokkieseisoen. We are ready to learn and inspire………